305 Kylemore
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dock Road, 305 Kylemore, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R2 900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
305 Kylemore is 'n stylvolle selfsorgwoonstel in die gesogte V&A Waterfront, met skilderagtige uitsigte oor die Marina-kanaal en die Waterfront Yacht Basin. Hierdie pragtig gemeubileerde woonstel is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na 'n veilige en sentraal geleë basis vanwaar hulle Kaapstad kan verken. Geniet toegang tot 4 gemeenskaplike swembaddens en 'n moderne gimnasium.
Die woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Gehalte linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n moderne kombuis in wat toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n ontbyttoonbank met stoele. Bykomende geriewe sluit in 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die sitkamer bied gemaklike sitplek en 'n slim-TV, en gratis WiFi en lugversorging is beskikbaar.
Skuifdeure maak oop na 'n ruim balkon met 'n buite-eettafel. Gaste kan ook maklike toegang tot die winkels, restaurante en besienswaardighede van die lewendige V&A Waterfront-gebied geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Dewald Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Dock Road, 305 Kylemore, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dock Road, 305 Kylemore, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang