Successfully reported
+33

306 Bermuda

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 102A Compensation Beach Road, 306 Bermuda, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

306 Bermuda is 'n pragtige selfsorg-vakansiewoonstel reg op die bekende Blouvlag Willard-strand in Ballito.

Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 'n badkamer en 'n aparte gastetoilet. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, die tweede met 'n koningingrootte-bed en die derde met 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea bied 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. WiFi-toegang word voorsien.

Die privaat onderdakstoep is ideaal om Ballito se idilliese aande rondom 'n gasbraai te geniet, of gaste kan een van die gemeenskaplike vuurbraaiers langs die beskutte swembad gebruik. Twee sonstoele op die stoep is perfek om die pragtige sonnige weer te geniet of om met 'n boek net buite die woonstel te ontspan.

'n Paar tree van die grondvloerwoonstel af lei na die bekende Ballito-promenade en Willard-strand. Met talle inhamme en rotspoele langs hierdie gedeelte van die strand, is hierdie woonstel die perfekte tuiste weg van die huis vir die hele gesin.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elsbeth Geverifieer

Eiendomme 24

Resensies 141

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 102A Compensation Beach Road, 306 Bermuda, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 306 Bermuda het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 102A Compensation Beach Road, 306 Bermuda, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2601fa0707748d0debbefa02f171e6abd827d745f6a9b17a3148a4923b0c624b5a69a91d9f9983208e9c3b3bf088e0398c47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 102A Compensation Beach Road 306 Bermuda 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.532443374037 31.222716577554

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang