Successfully reported

31 Noorkapper Avenue

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Nandie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Rustig, ontspannend en baie gerieflik. Die mooiste see uitsig. Baie rustige omgewing en 'n goed toegeruste eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizel G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Sal weer daar gaan bly. Baie mooi, skoon woonstel, mooiste uitsig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Fantasties. Dit was heerlik. Ek voel net dat die voorstelleboek onnodig is, aangesien dit blyk of dit nie gelees word nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Pragtige plek met die mooiste uitsig. Was mooi skoon en netjies! Baie netjies en skoon, het die mooiste uitsig. Al het dit gereën, het ons baie lekker gebly; die beddegoed was van die beste gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francina J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Ons het dit terdee geniet! Wat 'n pragtige plek. Goed toegerus en baie netjies. Stil en rustig. Uitsig en sonsopkoms is besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelia T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Absoluut awesome. Mooier en beter as die foto op die web.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelia R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Ons kom kuier beslis weer as aandag gegee is aan die stort en ketel! Noorkapper is in 'n baie rustige woonbuurt. Die stortwater se druk is te laag en veroorsaak swak vloei. Die plastiek ketel gee smaak af, 'n glasketel sal ideaal wees. Verder is alles baie netjies. WiFi sal help!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jun 2025

It was very enjoyable. Thank you. Jongensfontein is a beautiful, peaceful resort town. The accommodation was very good, and we enjoyed the view of the sea.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Chanelle S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Perfek! Baie lekker gebly, ek kom vir seker terug!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cherise V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Pragtige verblyf. Modern, skoon en ruim! 'n Uitsig om op jaloers te wees! Vreeslik lekker verblyf. Uitleg is goed deurgedink - genoegsame spasie om toiletware te sit, laaie om die oppervlaktes netjies te hou, 2-punt proppe op gerieflike plekke. Snoesige beddegoed en die mooiste uitsig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Aléne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 880
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 880
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 880
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Noorkapper Avenue, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAebe6d191f80401e1f6c12249e78e7aff4fecb23f7679ffdf09139a22c34dc9136bef55f60eb6f0924de2dba3778cd949b003?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 31 Noorkapper Avenue Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.430520649779 21.33269995451

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang