Successfully reported
+6

31 Noorkapper Avenue

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Noorkapper Avenue, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Vanaf R880 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

31 Noorkapperlaan bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde, oopplan-woonstel met 'n see-uitsig. Die woonstel is geleë op 'n residensiële eiendom waar die eienaars in Jongensfontein woon.

Die woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 'n dubbelbed, 'n ingeslote badkamerarea met 'n stort, wasbak en toilet, 'n eetarea en 'n kombuisie. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas/vrieskas, 'n tweeplaat-elektriese stoof, 'n mikrogolfoond, eetgerei, glasware en algemene gereedskap.

Die woonstel is toegerus met 'n tafel en 2 stoele vir die eetarea, sowel as beddegoed en badhanddoeke. Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring. Buite is braaigeriewe beskikbaar. Gaste het ook toegang tot die volledige DStv-pakket en WiFi.

Die eiendom is gerieflik geleë binne loopafstand van die strand en bied maklike toegang tot 'n restaurant, winkel, getypoel en 'n klein natuurreservaat vir kort wandelings.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Nandie V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, ontspannend en baie gerieflik. Die mooiste see uitsig. Baie rustige omgewing en 'n goed toegeruste eenheid.
Aug 2025
Lizel G
Saam met vriende
5.0
Sal weer daar gaan bly. Baie mooi, skoon woonstel, mooiste uitsig!
Jul 2025
George U
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Dit was heerlik. Ek voel net dat die voorstelleboek onnodig is, aangesien dit blyk of dit nie gelees word nie.
Apr 2025
Vanessa K
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige plek met die mooiste uitsig. Was mooi skoon en netjies! Baie netjies en skoon, het die mooiste uitsig. Al het dit gereën, het ons baie lekker...
Sien meer
Apr 2025
Francina J
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het dit terdee geniet! Wat 'n pragtige plek. Goed toegerus en baie netjies. Stil en rustig. Uitsig en sonsopkoms is besonders.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Aléne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 31 Noorkapper Avenue, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Gaste dink 31 Noorkapper Avenue het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 880
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 880
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 880
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Noorkapper Avenue, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAebe6d191f80401e1f6c12249e78e7aff4fecb23f7679ffdf09139a22c34dc9136bef55f60eb6f0924de2dba3778cd949b003?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 31 Noorkapper Avenue Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.430520649779 21.33269995451

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang