31 On Forest
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Forest Road, Bramley, Johannesburg, 2018, Gauteng
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
31 On Forest bied kontemporêre en stylvolle selfsorgverblyf in Bramley, Johannesburg. Dit is naby Sandton, Rosebank, Melrose Arch, inkopiesentrums, eetplekke en vermaaklikheidsopsies. Hierdie sentrale ligging is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale in die leefarea.
Gratis WiFi, 'n boma met braaigeriewe en 'n gemeenskaplike swembad met 'n waterval is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.4/5
Maile Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 13
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 31 Forest Road, Bramley, Johannesburg, 2018, Gauteng
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Forest Road, Bramley, Johannesburg, 2018, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang