Successfully reported

31 On Uitspan

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lihande K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Lieflik! Dit was lieflik! Ons het dit baie geniet en lekker geslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo L
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

A beautiful and practical setup. An absolute delight! Had everything one needs for a day to a weekend stay. Bed was comfortable, slept like a baby. The host is a gem, always made sure that we were fine and checking if we needed anything. Will definitely be back again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

Baie lekker. Ja, dit was 'n baie maklike, aangename proses en die gasvrou was baie behulpsaam. Alles was soos voorgestel. Ek sal dalk net 'n multiplug erens aanbring om selfone of rekenaars te kan laai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rensie
31 On Uitspan
Hello Johan, baie dankie vir die mooi resensie. Jammer het nie genoem nie, daar is 'n multiplug onder die werksblad waar die TV is. Groete Rensie

Doney H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Dit was great. Baie lekker gebly, sal net verkies dat daar 'n opwasbak met kraan is as wat jy water in die toilet moet tap om die ketel vol te maak. 'n Groot spieel sal ook nice wees in die kamer. Maar ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Rensie
31 On Uitspan
Hello Doney, Daar is 'n kraan in die buitekant, maar dit is 'n ongemak. Ek verstaan. Beplan definitief 'n groter spieël. Groete, Rensie 31 On Uitspan

Desmond L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Des 2024

5 sterre vir netheid, gerief en veiligheid. Het vir 2 aande bespreek, maar agv meganiese probleme oppad met my voertuig kon ek net my 2de aand benut. Baie kort, maar lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Launce M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Value for money. Great stay over and value for money. Would recommend this venue as a good safe place to stay in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene F
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Aangename gasheer laat jou baie welkom voel. Baie rustige en gemaklike beddens, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rensie
31 On Uitspan
Hello Baie dankie dat julle my verblyf so netjies agtergelaat het. Groete Rensie

Piet R
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Amazing. Amazing stay. Spotlessly clean and very quiet. One of my top stays ever.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rensie
31 On Uitspan
Hello Peter Jy is altyd welkom, my plek baie netjies gelos en was 'n baie rustige gas. Baie dankie. Groete, Rensie

Liesl M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Wonderful place for a stop-over. Room was neat and clean, perfect for a stop-over on a business trip. The host is very friendly and ensures that you arrive safely and are settled.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rensie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Uitspan Street, Blanco, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20e1d14a5e4096a74939d28cb6e60db146bc12483a654a90377872331dc7ad7fb1f9b5b59b5600893de0374fbcb429979072?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 31 Uitspan Street Blanco 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9464059 22.4082849
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang