31 on Windsor Guest House
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Windsor Drive, Athlone, Durban North, 4056, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
31 on Windsor Guest House is in Athlone, Durban-Noord, geleë. Hierdie huis beskik oor 7 moderne slaapkamers en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n privaat en suite-badkamer, waarvan een van die slaapkamers ook rolstoelvriendelik is. Veilige parkeerplek, buitesitplek en braaigeriewe is beskikbaar.
Die verblyf is 10 km vanaf Umhlanga en Durban, wat vir hul strande bekend is. Dit is ook oorkant die Japanese-tuine en naby plaaslike besienswaardighede wat die Bird Park, Moses Mabhida-stadion, Ushaka Marine World en die Durban-promenade insluit.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Dave Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 31 Windsor Drive, Athlone, Durban North, 4056, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 31 on Windsor Guest House het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Windsor Drive, Athlone, Durban North, 4056, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang