31 on Windsor Guest House
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Windsor Drive, Athlone, Durban North, 4056, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
31 on Windsor Guest House is in Athlone, Durban-Noord geleë. Dit spog met 7 moderne slaapkamers en is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.
Elke kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n privaat en suite-badkamer, en een van die slaapkamers is rolstoelvriendelik. Die eiendom het veilige parkeerplek, sitplek buite en braaigeriewe beskikbaar.
Die eiendom is binne 10 km van Umhlanga en Durban geleë, bekend vir hul strande. Dit is oorkant Japannese tuine en naby verskeie ander plaaslike toeriste-aantreklikhede soos Bird Park, Moses Mabhida-stadion, Ushaka Marine World en die Durban Promenade.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Dave Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 31 Windsor Drive, Athlone, Durban North, 4056, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 31 on Windsor Guest House het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Windsor Drive, Athlone, Durban North, 4056, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang