Successfully reported
+215

314 on Clark Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 314 Clark Street, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Vanaf R810 per nag (plek vir 1)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

314 on Clark is gerieflik geleë in Brooklyn, 'n rustige en lowerryke voorstad van Pretoria, die wetgewende hoofstad van Suid-Afrika. Ons vriendelike personeel sien uit daarna om jou hartlik te verwelkom en die hoogste vlakke van diens en gasvryheid te bied.

Ons privaat, ruim en gerieflike kamers en suites is smaakvol versier om jou verblyf aangenaam en onvergeetlik te maak. Elke slaapkamer met lugversorging bly koel in die somer en warm in die winter. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en is toegerus met sy eie DStv-dekodeerder, gratis WiFi, lessenaar, yskas en koffie- en teemaakgeriewe. Al ons slaapkamers het oorgenoeg kasspasie en hangers om klere te bêre en op te hang.

Ons het ook funksielokale en fasiliteite om 'n verskeidenheid geleenthede aan te bied. Gaste het ook toegang tot veilige, skaduparkeerplek, 'n skadutuin om in te ontspan en 'n luukse sauna. Pendeldienste word ook verskaf.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Lousia D
Saam met lewensmaat
5.0
Huislike atmosfeer met baie gawe personeel. Ons het heerlik gebly by 314 on Clark - pragtige ligging en vreeslik vriendelike personeel. Heerlike huisl...
Sien meer
Okt 2025
Hannelie S
5.0
Baie gerieflike en netjiese verblyf. Het lekker gebly, sal weer daar boek. Baie gerieflike en netjiese verblyf. Ontbyt was lekker. Personeel is vriend...
Sien meer
Jun 2025
Chris B
Saam met lewensmaat
5.0
Great plek. Baie geniet. Sal beslis weer gaan. Personeel baie vriendelik. Veilige plek.
Jun 2025
Rencia V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker. Puik oornag akkommodasie en sal beslis aanbeveel, skoon en netjies.
Apr 2025
Liza S
5.0
Gemaklik en skoon. Heerlike verblyf, alles soos verwag. Sal beslis weer bespreek.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Martine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 314 Clark Street, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink 314 on Clark Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 810
per nag (plek vir 1)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 810
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R 810
per nag (plek vir 1)
Bespreek
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 314 Clark Street, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJiMDdjYTMxLTQyMzQtNDkxYS1hYzBkLWM5N2Q4N2ZjZDY2MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R810 per nag (plek vir 1) 43 5 1 5 314 Clark Street Brooklyn 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.772625600897 28.243060919974

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang