Successfully reported
+215

314 on Clark Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 314 Clark Street, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Vanaf R810 per nag (plek vir 1)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

314 on Clark Guest House is gerieflik geleë in Brooklyn, 'n rustige en boomryke buurt in Pretoria. Die vriendelike personeel sien uit daarna om gaste te verwelkom en die beste diens en gasvryheid te bied.

Die privaat en ruim kamers en suites is smaakvol versier om gaste se verblyf so gemaklik as moontlik te maak. Elke kamer het lugversorging, 'n en suite-badkamer, DStv-dekodeerder, gratis WiFi, 'n lessenaar, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook oorgenoeg kasspasie en hangers waarvan gaste gebruik kan maak.

Daar is funksielokale en geriewe waar gaste funkies kan hou. Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek in die skadu, 'n tuin en 'n luukse sauna. Pendeldienste is ook beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Lousia D
Saam met lewensmaat
5.0
Huislike atmosfeer met baie gawe personeel. Ons het heerlik gebly by 314 on Clark - pragtige ligging en vreeslik vriendelike personeel. Heerlike huisl...
Sien meer
Okt 2025
Hannelie S
5.0
Baie gerieflike en netjiese verblyf. Het lekker gebly, sal weer daar boek. Baie gerieflike en netjiese verblyf. Ontbyt was lekker. Personeel is vriend...
Sien meer
Jun 2025
Chris B
Saam met lewensmaat
5.0
Great plek. Baie geniet. Sal beslis weer gaan. Personeel baie vriendelik. Veilige plek.
Jun 2025
Rencia V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker. Puik oornag akkommodasie en sal beslis aanbeveel, skoon en netjies.
Apr 2025
Liza S
5.0
Gemaklik en skoon. Heerlike verblyf, alles soos verwag. Sal beslis weer bespreek.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Martine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 314 Clark Street, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink 314 on Clark Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 810
per nag (plek vir 1)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 810
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R 810
per nag (plek vir 1)
Bespreek
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 314 Clark Street, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJiMDdjYTMxLTQyMzQtNDkxYS1hYzBkLWM5N2Q4N2ZjZDY2MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R810 per nag (plek vir 1) 43 5 1 5 314 Clark Street Brooklyn 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.772625600897 28.243060919974

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang