32 Napier Street Apartment 403
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 3 Nov 2025 tot 6 Nov 2025.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Napier Street, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
-
Vanaf
R4 340R3 689 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
32 Napier Street Apartment 403 is op die vierde verdieping in De Waterkant, Kaapstad. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf aan 4 gaste.
Daar is 2 slaapkamers, elk met 'n koningingrootte-bed en elkeen van die twee badkamers het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n induksiestoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die helder oopplan-leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV. Die glasvensters wat oopskuif strek van die vloer tot die plafon en bied 'n prentjiemooi uitsig oor die kerk, Foreshore-area en hawe.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Tobin Geverifieer
Eiendomme 22
Resensies 17
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 32 Napier Street, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Napier Street, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang