32 op Pringle
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Pringle Road, Tijgerhof, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R875 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
32 on Pringle is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die gasheer se perseel in Tijgerhof en bied gerieflike en ontspannende verblyf vir paartjies of alleenreisigers.
Die woonstel het slaapplek vir tot 2 gaste in sy oopplan-ontwerp met 'n slaaparea, leefarea en kombuisie. Die slaaparea is ingerig met 'n dubbelbed en gaste deel 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor gemaklike sitplek, 'n TV, 'n etenstafel en 'n kombuisie. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatgasstoof, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die woonstel maak oop op 'n terras en braaigeriewe sowel as 'n gemeenskaplike swembad is beskikbaar vir gebruik.
32 on Pringle is 4 km vanaf die Canal Walk-winkelsentrum, 10 km vanaf die V&A Waterfront, en 15 km vanaf die Tafelberg-lugkabelbaan.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 32 Pringle Road, Tijgerhof, 7441, Wes-Kaap
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Pringle Road, Tijgerhof, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang