Successfully reported

32 on Prinsloo

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Janssens G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Alles was vlekloos. Ons het 'n vriendelike dame ontmoet wat ons na die verblyf gelei het. Alles was regtig vlekloos en tot in detail versorg. Ons kom vir seker weer terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Net oorgeslaap. Pragtige plek, vriendelike mense en baie netjies en skoon. Sal definitief aanbeveel en self weer daar bly as die geleentheid kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie netjies en prakties met alles wat jy nodig het en van hoë gehalte. Alhoewel dit basies net 'n oorslaap vir ons was, het ons dit baie toeganklik, prakties, netjies en van hoë gehalte ervaar. Kan 32 on Prinsloo definitief vir almal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Heerlik. Dit was die beste, mooiste, skoonste gastehuis waar ons nog gebly het! Die gasvrou se vriendelikheid en gasvryheid was uit die boeke. Sy het meer as een myl ekstra geloop om ons welkom te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sheena M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Will stay there if we go back to Stilbaai. We were made very welcome by Elamrie and the room was lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita V
1 nag
5.0
Jul 2025

Stilbaai wegbreek in skoon netjiese akkommodasie. Fantastiese akkommodasie, skoon en netjies en so lekker gebly! Veilige en lekker area, sal gerus weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lida L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Netjiese verblyf vir paartjies met als van goeie gehalte! Wat 'n aangename verrassing - netjies, skoon, en als wat nodig is en nog meer! Indien jy 'n oornagplek soek terwyl jy in Stilbaai bly - is hierdie die plek om te bespreek. Dankie vir goeie diens, en als wat netjies en verwelkomend was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernice J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Ambiance is great, rustig en die gasvrou het vir ons oulike eetgoedjies gelaat. Ons het 'n begrafnis bygewoon in Riversdal en so bietjie wegbreek gehou in Stilbaai. Die gasvrou was van ontmoeting tot ons uitboek baie vriendelik, behulpzaam en hands-on. Die verblyf is netjies, rustig en jy het uitsig oor die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thulani T
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Amazing. Peaceful and wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helon V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Rustig en veilig. Lekker rustige area. Waterdruk in shower was nie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annuscha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Prinsloo Drive, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf63923202010cf68c34d73c88ae773b54df7acb962a52334e72451c1349e8a4bad60faef4b832c264fdf584fbef606adeca2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 32 Prinsloo Drive Stilbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3661856 21.405371

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang