32 on Prinsloo
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Prinsloo Drive, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Vanaf R990 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
32 on Prinsloo bied gemaklike selfsorgverblyf langs die hoofhuis. Die eenheid is ideaal vir 'n sakereis of 'n vinnige wegbreek.
Dit bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook gemaklike sitplek en gratis WiFi beskikbaar.
Buite kan gaste 'n patio met 'n tafel en stoele geniet. Veilige parkering op die perseel is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Annuscha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 32 Prinsloo Drive, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink 32 on Prinsloo het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Prinsloo Drive, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang