328 on Cork
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 328 Cork Avenue, Ferndale, Randburg, 2194, Gauteng
- Vanaf R850 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
328 on Cork bied gerieflike gastehuisverblyf in 'n voorstedelike huis in die voorstad Ferndale in Johannesburg, net 7 km vanaf Randburg. Die huis is op 'n groot erf geleë met 'n swembad, 'n tennisbaan en 'n tuin.
Verblyf word gebied in 'n gastewoonstel wat 2 paartjies of 'n gesin van 3 akkommodeer met 'n kind ouer as 10 jaar oud aangesien die swembad nie omhein is nie. Woonstel 2 beskik oor 2 slaapkamers met 'n dubbelbed in elk, en 1 en suite-badkamer met 'n stort. Die gastewoonstel het 'n sitarea, 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas, 'n oond en stoof, en 'n mikrogolfoond, en is toegerus met 'n TV en WiFi.
Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek, en is welkom om van die swembad en tennisbaan op die perseel gebruik te maak.
Die eiendom is gerieflik geleë naby winkels en restaurante. Die gastehuis kan op versoek ook vir groter partytjies voorsiening maak.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Margie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 328 Cork Avenue, Ferndale, Randburg, 2194, Gauteng
- Gaste dink 328 on Cork het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 328 Cork Avenue, Ferndale, Randburg, 2194, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang