33 Degrees - South Flat 2
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: C / O White Barbet Street and Pearce Crescent, Gonubie, East London, 5257, Oos-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
33 Degrees - South Flat 2 is 'n selfsorg-eenheid in die dorpie Gonubie. Hierdie vakansieplek is ideaal vir diegene wat vrede en alleenheid soek.
Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, en eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 3 mense, terwyl die sitkamer toegerus is met 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV met onbeperkte WiFi. 'n Draagbare Weber is ook beskikbaar.
Doendinge in die omgewing sluit swem, perdry, visvang, voëlkyk, fietsry en wildkyk in. Gaste kan ook 'n wandeling langs die gewilde promenade geniet wat 285 m vanaf die woonstel is wat na 'n gewilde strand lei, ideaal vir swem. Die eenheid is stapafstand vanaf 'n verskeidenheid eetplekke met uitsigte oor die see.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Benita Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 76
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- C / O White Barbet Street and Pearce Crescent, Gonubie, East London, 5257, Oos-Kaap
- Gaste dink 33 Degrees - South Flat 2 het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: C / O White Barbet Street and Pearce Crescent, Gonubie, East London, 5257, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang