33 Habour View Heights
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Timeball Boulevard, 33 Harbour View Heights, Point Waterfront, Durban, 4069, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 560 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
33 Habour View Heights is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Durban se Point Waterfront. Die kompleks is binne maklike bereik van uShaka Marine World, winkelsentrums, restaurante en strande in Durban.
Dié tweeslaapkamer-eenheid het slaapplek vir 4 gaste en bied gedeeltelike uitsigte oor die see en hawe. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en sy en suite-badkamer is toegerus met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gebruik 'n aparte badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien vir gaste se gerief.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond en wasmasjien. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4, 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Die woonstel maak oop op 'n balkon met 'n buitesitarea.
Boonop kry gaste toegang tot gratis WiFi en parkeerplek op die perseel vir een voertuig.
Gaste kan nabygeleë restaurante, kroeë en kafees binne stapafstand verken, asook 'n klein geriefswinkel op die grondvloer.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Kale Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 45
Resensies 37
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 5 Timeball Boulevard, 33 Harbour View Heights, Point Waterfront, Durban, 4069, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 33 Habour View Heights het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Timeball Boulevard, 33 Harbour View Heights, Point Waterfront, Durban, 4069, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang