33 Habour View Heights
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Timeball Boulevard, 33 Harbour View Heights, Point Waterfront, Durban, 4069, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 560 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
33 Habour View Heights is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Durban Point Waterfront. Die kompleks is naby uShaka Marine World, winkelsentrums, restaurante en strande in Durban.
Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, en het 'n uitsig oor die see. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste deel 'n aparte badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf en wasmasjien. Die leefarea het 'n etenstafel met 4 stoele, 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Die woonstel lei na 'n balkon met sitplek. Gratis WiFi en veilige parkeerplek vir 1 voertuig is op die perseel beskikbaar.
Gaste kan die restaurante, kroeë en kafees in die area verken. Daar is ook 'n geriefswinkel op die grondverdieping.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Kale Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 45
Resensies 37
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 5 Timeball Boulevard, 33 Harbour View Heights, Point Waterfront, Durban, 4069, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 33 Habour View Heights het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Timeball Boulevard, 33 Harbour View Heights, Point Waterfront, Durban, 4069, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang