33 Longifolia
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 33 Longifolia Road, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
33 Longifolia is 'n moderne selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom in Paradyskloof in Stellenbosch. Hierdie eenheid is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers sowel as reisigers met kinders wat op soek is na gerieflike verblyf.
Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste in 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het lugversorging en 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskassie, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Toegang tot gratis WiFi is ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n balkon, Weber-braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom is naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels, restaurante, wynplase en die Stellenbosch-gholfklub.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
André Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 33 Longifolia Road, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink 33 Longifolia het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 33 Longifolia Road, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang