Flat 3 @ 33 Loop Street
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Dan Pienaar Street, Ladybrand, 9745, Vrystaat
- Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Woonstel 3 @ 33 Loopstraat bied rustige selfsorgverblyf in 'n bekoorlike kothuis in Ladybrand, Vrystaat. Dit is ideaal vir diegene wat op soek is na gemak en gerief.
Hierdie kothuis bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers met 'n dubbelbed elk. Die eerste en suite-badkamer is toegerus met 'n bad en toilet. Die tweede badkamer is toegerus met 'n stort en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die volledig toegeruste kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel. Die kombuis lei na die eetarea met 'n tafel vir 4 en 'n sitkamer met 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV met DStv. WiFi is ook beskikbaar.
Hierdie kothuis is in 'n rustige omgewing geleë en is die perfekte plek vir 'n stil toevlugsoord of 'n basis om die omgewing te verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Eugene Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 3
Resensies 3
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 9 Dan Pienaar Street, Ladybrand, 9745, Vrystaat
- Gaste dink Flat 3 @ 33 Loop Street het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Dan Pienaar Street, Ladybrand, 9745, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang