Successfully reported
+21

33 Mthunzi Lane

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 Mthunzi Lane, Khamanga Bay, Cintsa, 5275, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 050 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

33 Mthunzi Lane bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerhuis in 'n doodloopstraat in Khamangabaai in Chintsa (Cintsa). Die huis is gerieflik geleë net 200 m vanaf die strand en getypoel.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers met 'n stort in elk, en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Twee bykomende matrasse word in die leefarea voorsien indien nodig. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, 'n gasstoof, 'n oond en 'n mikrogolfoond, asook 'n wasmasjien en tuimeldroër vir gerief.

Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel en stoele en 'n sitkamer met 'n TV. Die huis is toegerus met gratis WiFi, en gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek. Die huis is gerieflik geleë 3,5 km vanaf Chintsa (Cintsa) Winkelsentrum, en die ligging bied toegang tot restaurante in die area.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Damon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 33 Mthunzi Lane, Khamanga Bay, Cintsa, 5275, Oos-Kaap
  • Gaste dink 33 Mthunzi Lane het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 050
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 050
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 Mthunzi Lane, Khamanga Bay, Cintsa, 5275, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3a0bea0183fb533c4bd117f1c4c1213c5f95722395937a96c17167152d421ed0fb4467c61c687962401b91f8a1ac5c8a771?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 050 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 33 Mthunzi Lane Khamanga Bay 5275 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-15:00 10:00 -32.851385694756 28.11632008094
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang