Successfully reported
+17

33 on 11th - Unit 1

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 11th Avenue, Parktown North, Johannesburg, 2193, Gauteng
  • Vanaf R1 254 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

33 on 11th - Unit 1, geleë in die gewilde woonbuurt Parktown North, is 'n pragtig ingerigte woonstel wat op die eienaar se eiendom geleë is en bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf, wat dit ideaal maak vir sakereisigers en vakansiegangers.

Die eenheid het slaapplek vir tot 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, twee-brander gasstoof, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n tweesitplek-eetkamertafel. Die eenheid beskik ook oor 'n gemaklike sitarea, 'n muurgemonteerde TV en komplimentêre WiFi-toegang.

Buite kan gaste 'n privaat patio-area met gemaklike buitemeubels geniet, perfek vir oggendkoffie. Parkeerplek van die straat af word agter 'n afstandbeheerde hek voorsien. Alhoewel die eenheid op die eienaar se eiendom geleë is, word volledige privaatheid verseker.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Debbie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • 33 11th Avenue, Parktown North, Johannesburg, 2193, Gauteng
  • Gaste dink 33 on 11th - Unit 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 254
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 254
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 254
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 11th Avenue, Parktown North, Johannesburg, 2193, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ea554c510dc136d8976a37ee2179e66f3d74828557ffd3963010c1c485077082e4a4977fb846a6689974827fc35916e04a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 254 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 33 11th Avenue Parktown North 2193 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.139704299166 28.029227825201

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang