Successfully reported

33 on Gill

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Carrey S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

It's very subtle, fresh, safe, quiet, and pretty. It was amazing, my stay I wanted to continue; honestly, I didn't want to return home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryan J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Convenience and peacefulness to stay at. Our stay was awesome, enjoyed the peacefulness, safety and friendly hostesses. They always checked up on us to see if we needed anything. Located also close to shops and not far from malls and entertainment locations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Runjay T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Awesome. Peaceful, tranquil, very neat. My toddler enjoyed playing on the trampoline.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Vrek lekker! We enjoyed our stay tremendously! It was clean, very spacious and perfect for what we needed. Bianca went above and beyond and helped us by setting up a camp cot with blankets and a little pillow. She also helped us get the stuff we forgot at the house. Thank you, Bianca.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Rustig. Vir die geld waarde goed.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.8
Apr 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maxie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2025

Baie lekker gebly. Ja, dankie, dit was lekker baie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wourien A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2025

Privaat en die internet het goed gewerk. Alles wat belowe is, alle vereistes is. Ons het baie lekker gebly en die gasvrou het ons baie spesiaal laat voel en uit haar pad gegaan vir ons.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Erika M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Vriendelik en hartlik ontvang, sal definitief weer daar bly. Baie lekker gebly, oulike plekkie, alles was daar wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk M
Kort verblyf
4.8
Aug 2024

Baie dankie vir die lekker bly. Alles was soos dit moes wees. Die eienaar het agteroorgebuig om ons te help met ons laat inboek. Die kommunikasie was baie goed van hulle kant af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Bianca Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 84

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 520
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 520
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 520
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 Gill Road, Flamingo Vlei, Table View, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc0a92cb9a05cada4c20a870fc56385f4cb696e0e5dfcc7906dec7d106c033e18daa9ac7779c7a6d4d4d6fe7c74e1fc8d258e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R520 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 33 Gill Road Flamingo Vlei 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.8364199 18.51842

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang