333 Guest Lodge
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 333 Anneke Street, Pretoria, 0182, Gauteng
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
            333 Guest Lodge bied gerieflike oornagverblyf sentraal geleë in Pretoria, wat dit 'n ideale opsie maak vir sakereisigers of vakansiegangers.
Dié lodge bied gaste 'n keuse van drie pragtig ingerigte kamers, elk met 'n privaat ingang en en suite-badkamer. Die kamers beskik oor gemaklike koningingrootte-beddens, linne en badhanddoeke. Alle kamers sluit lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi in.
Die welige tuine bied die perfekte omgewing vir ontspanning, en gaste kan ook voordeel trek uit die restaurant op die perseel en veilige parkeerplek. Die ligging van hierdie eiendom is naby kafees, Boschkop Driving Range en Netcare Pretoria-Oos Hospitaal.
        
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Anton Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 333 Anneke Street, Pretoria, 0182, Gauteng
- Gaste dink 333 Guest Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 333 Anneke Street, Pretoria, 0182, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang