Successfully reported
+14

33D Kabeljauws Beach

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Da Gama Road and Kabeljauws Road, Kabeljauws Beach Estate, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

33D Kabeljauws Beach bied gehalte en gerieflike selfsorgverblyf in die veilige Kabeljouws Beach Estate in Jeffreysbaai, gerieflik geleë naby die naaste strand.

Dié woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, wasmasjien, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuistoonbank dien ook as 'n etenstafel met kombuisstoele.

Die sitkamer het 'n dubbelslaapbank met slaapplek vir 2 gaste, asook 'n slim-TV met Netflix. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Hierdie woonstel werk met sonkrag. Daar is 'n aparte braaikamer met 'n etenstafel en binnebraaigeriewe. Veilige parkeerplek en 'n restaurant is ook op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Werner D
Gesin met tieners
5.0
Netjies en gesellig. Die verblyf is netjies en net groot genoeg vir 'n gesin van 4 met twee tieners. Die strand, restaurant en winkel is binne loopafs...
Sien meer
Jul 2025
Bianca C
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker en gerieflik. Ons was 'n gesin van 4 en ons het baie lekker gebly. Gerieflik. Plek is groot. Baie netjies en modern. Marlee is 'n baie oul...
Sien meer
Jun 2025
Heidi L
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker naweek weg by die see. Ons het heerlik gebly! Die akkommodasie en diens was uit die boonste rakke. Ons sal beslis weer kom. Baie dankie!
Apr 2025
Chantelle V
Gesin met klein kinders
5.0
Ongelooflik, skoon, rustig, netheid, baba-vriendelik. Ongelooflik lekker!
Des 2024
Ilandi J
Saam met lewensmaat
5.0
Beslis waarde vir geld. Ons het heerlik gebly. Pragtige netjiese skoon verblyf. Veilige parkering.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Marli Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 23

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Corner of Da Gama Road and Kabeljauws Road, Kabeljauws Beach Estate, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink 33D Kabeljauws Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Da Gama Road and Kabeljauws Road, Kabeljauws Beach Estate, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27d39bf8805e082b203f4f801eb893eb71878354c01afaf8433389179405cd5f011d54d6a70aa6cd77cfc19327a11ddc2c8e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 Corner of Da Gama Road and Kabeljauws Road Kabeljauws Beach Estate 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.01329737009 24.927211787684

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang