34 Blue Largo
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 39 North Beach Road, Blue Largo 34, Westbrook, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
34 Blue Largo is 'n lieflike woonstel vir 4 gaste teen die strand in Westbrook.
Die woonstel bied 'n 180°-uitsig vanuit 1 van die kamers, die sitkamer en die eetarea. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed het. Die badkamer het 'n stort. WiFi is beskikbaar.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar en die kombuis lei na die tuin.
Die sitkamer het 'n TV en lei na die ruim balkon met 'n see-uitsig. Die TV kan via 'n WiFi-verbinding stroom en Netflix is ook beskikbaar. Daar is geen DStv nie.
'n Parkeerplek is beskikbaar en 'n ander parkeerplek kan op versoek gereël word. Let daarop dat die eenheid via trappe bereik word. Die kompleks het 'n gemeenskaplike braai-area langs die swembad.
Neem asb. kennis dat die kompleks nie troeteldier-vriendelik is nie.
Westbrook bied 'n lieflike strand vir swem en sonbaai. Umhlanga en Salt Rock is ongeveer 20 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Ushmita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 39 North Beach Road, Blue Largo 34, Westbrook, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 34 Blue Largo het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 39 North Beach Road, Blue Largo 34, Westbrook, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang