Successfully reported
+20

34 Kruger Cottage

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 President Kruger Road, Parys, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

34 Kruger Cottage bied bekoorlike selfsorgverblyf in die dorpie Parys en bied rustige, gerieflike verblyfaan enkelreisigers of paartjies wat die area besoek.

Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n kaggel. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

34 Kruger Cottage is in die hartjie van Parys geleë en bied maklike toegang tot 'n verskeidenheid plaaslike winkels, restaurante en besienswaardighede. Die skilderagtige Vaalrivier is net 'n kort entjie se ry ver en bied geleenthede vir buitemuurse aktiwiteite soos visvang, vlotvaarte, of om 'n rustige piekniek langs die water te geniet.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Kaggel

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Mojalefa M
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic and unforgettable stay. We had a fantastic stay; we slept so well. The unit is so beautifully decorated, clean and tidy. It's...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Werner V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig skoon. Baie lekker gebly, dankie Anneri. Baie gesellige kothuis. Met alles wat mens nodig het vir 'n wegbreek weg van jou huis af.
Aug 2025
Mark C
Saam met lewensmaat
5.0
Welcoming and comfortable. The area was clean and welcoming. We felt welcome and safe at all times. Just wish the fireplace was a bit b...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Santie L
5.0
Ons sal 34 Kruger Cottage aanbeveel vir enige een wat wil oorbly in Parys. Ons het lekker gebly. Ons is baie gasvry en vriendelik ontvang. Als was bai...
Sien meer
Jun 2025
Amanda N
Saam met lewensmaat
5.0
Luxury, luxury, no expense spared. Our stay was absolutely amazing. There was nothing that was not catered for in absolute luxury. No d...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anneri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 34 President Kruger Road, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink 34 Kruger Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 President Kruger Road, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb3792943f633bc64998f8b6292fe4c2ad96fe4f15cda8bbf86d36c0c5aeba0edadd4c6c6635a8cc205debe6fb7d8e7551c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 34 President Kruger Road Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.899368449232 27.467738334719

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang