Successfully reported
+30

Queenz Bed and Breakfast

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Ashley Drive, Gillits, Durban, 3610, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Queenz Bed and Breakfast is in Gillitts, Upper Highway, Durban.

Verblyf word in 5 individuele kamers gebied. Elke kamer het ‘n yskassie, TV met sekere HDTV-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 2 en suite-badkamers wat gedeel word. Gratis WiFi word voorsien.

Daar is 'n gemeenskaplike sitarea langs die swembad. Braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.0
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

anthony Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 34 Ashley Drive, Gillits, Durban, 3610, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Queenz Bed and Breakfast het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Ashley Drive, Gillits, Durban, 3610, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f6b5100c75dacecf45fd0718d667f02ee43b690e0a40df70a120c662882088aa58bfcbd5999cffd7a9031b770ce739184f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 4 5 1 4 34 Ashley Drive Gillits 3610 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.786756 30.801593

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang