34 on Paquita
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 28 Apr 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 34 Paquita Crescent, The Heads, Knysna, 6570, Wes-Kaap
-
Vanaf
R5 775R3 850 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
34 on Paquita is 'n moderne selfsorg-huis in The Heads in Knysna. Die huis is die ideale basis om die dorp en dié deel van die Tuinroete te verken.
Verblyf is beskikbaar in 'n tripelverdieping-vakansiehuis wat geskik is vir 10 gaste. Daar is 4 slaapkamers met lugversorging, 3 badkamers, 'n ten volle toegeruste kombuis en 'n oopplan-leefarea. Die ingang is op die grondverdieping en het 'n informele sitarea wat na die eerste verdieping lei, waar die hoofsitarea, eetarea, braaikamer, kombuis en opwaskamer is.
Daar is 3 slaapkamers op die tweede verdieping, elk met 'n koninggrootte-bed. Gaste in dié 2 kamers deel 'n badkamer wat 'n stort, toilet en wasbak het. Dié verdieping lei na die derde verdieping waar die hoof- en tweede slaapkamer is. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, instapkas en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Dié kamer het ook 'n kombuisie. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad.
Elke badkamer het verhitte handdoekrelings en elke slaapkamer het lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale en onbeperkte WiFi.
Die verblyf het 'n betroubare rugsteunstelsel met 'n omsetter met 'n 10Kw-batterystelsel en 14 sonpanele. Dit het ook 'n outomatiese oorskakelaarsmeganisme wat beteken dat beurtkrag basies nie bestaan nie. Die huis het ook gasgeisers en 'n gasstoof en -oond wat as alternatiewe energiebronne vir verhitting- en kookdoeleindes gebruik kan word.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Top Destinations Geverifieer
Eiendomme 96
Resensies 478
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 34 Paquita Crescent, The Heads, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink 34 on Paquita het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 34 Paquita Crescent, The Heads, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang