34 on Paquita
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 28 Apr 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 34 Paquita Crescent, The Heads, Knysna, 6570, Wes-Kaap
-
Vanaf
R5 775R3 850 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
34 on Paquita is 'n modern geboude selfsorghuis in The Heads, in Knysna. Dié vakansiehuis is die ideale basis vanwaar jy die verskeie besienswaardighede in die dorp, en hierdie deel van die Tuinroete, kan verken.
Dié ruim drieverdieping-vakansiehuis bied slaapplek vir tot 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers met lugversorging, 3 badkamers, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n oopplan-leefarea. Die ingang op die grondvloer het 'n gemaklike sitarea, en lei na die eerste verdieping, waar die hoofsitarea, eetkamer, braaikamer area, asook die volledig toegeruste kombuis en opwasarea is.
Op die tweede verdieping van die huis is daar 3 slaapkamers wat elk 'n koninggrootte-bed het en 'n badkamer deel wat toegerus is met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede verdieping lei na die derde verdieping, dit is waar jy die hoof- en tweede slaapkamers sal vind: die hoofslaapkamer wat met 'n koninggrootte-bed ingerig is en beskik oor 'n instapkas, en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad, asook 'n kombuisie-area. Die tweede kamer is toegerus met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad.
Al die badkamers het verhitte handdoekrelings, en elke slaapkamer het lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en onbeperkte internet.
Die koshuis is toegerus met 'n betroubare rugsteunkragstelsel met 'n omskakelaar met 'n 10Kw-batterysteun en 14 sonpanele, wat 'n outomatiese oorskakelingsmeganisme insluit, wat verseker dat die impak van beurtkrag tot die minimum beperk word tot basies nie-bestaande nie. Verder is die huis ingerig met gasgeisers, sowel as 'n gasstoof en oond, wat 'n alternatiewe energiebron vir verhitting en kookdoeleindes verskaf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Top Destinations Geverifieer
Eiendomme 96
Resensies 478
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 34 Paquita Crescent, The Heads, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink 34 on Paquita het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 34 Paquita Crescent, The Heads, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang