34 Summerplace
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Trotter Street, Summerplace, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
34 Summerplace is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiewoonstel in Summerplace, Knysna, en bied slaapplek vir tot 4 gaste wat op soek is na 'n gemaklike toevlugsoord.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed, en die tweede badkamer is toegerus met 'n bad.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, 'n oond, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, sowel as eetgerei en breekware in. Die leefarea bied 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n TV. Veilige parkering en WiFi is ook beskikbaar.
Net 'n kort entjie van die lewendige Waterfront af, is hierdie moderne toevlugsoord ideaal vir 'n see-wegbreek of 'n werksvakansie. Die rustige balkon met gedeeltelike uitsigte oor die strandmeer maak dit die perfekte ontsnapping op die Tuinroete.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 6 Trotter Street, Summerplace, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Trotter Street, Summerplace, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang