34onFifth
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 08:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 34 5th Avenue, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
34onFifth is 'n gastehuis wat smaakvol versierde gastekamers in Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth) bied, net 3 km vanaf die lughawe.
Verblyf word aangebied in 2 uniek versierde kamers, elk met sy eie privaat ingang en bied gaste die ultieme luukse wegbreek. Elke kamer is gemeubileer met 'n dubbelbed opgemaak met kraakvars linne, en 'n badkamer met 'n bad of stort, 'n toilet, 'n wasbak en wit handdoeke. Kamergeriewe sluit in 'n platskerm-TV met 'n groot verskeidenheid DStv-kanale en/of Netflix, 'n gratis tee- en koffiestasie, en gratis WiFi. Elke kamer het 'n mikrogolfoond en yskas beskikbaar vir gerief. Gaste kan ontspan op hul eie privaat patio.
'n Privaat gang lei na 'n oordekte patio met 'n braai wat beskerming bied teen die elemente. Hout word voorsien. Die braai-area front na die swembad wat ook deur gaste gebruik kan word. Daar is veilige parkering op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Antoinette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 34 5th Avenue, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
- Gaste dink 34onFifth het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 08:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 34 5th Avenue, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang