34th on Pierneef
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1149 Pierneef Street, Villieria, Pretoria, 0186, Gauteng
- Vanaf R700 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
34ste op Pierneef privaat selfsorgverblyf in Villieria, 'n gevestigde voorstad van Pretoria. Dit is naby verskeie winkelsentrums, hospitale en beide die N1- en N4-hoofpaaie.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuisie en 'n leefarea. Die slaapkamer met lugversorging is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is toegerus met 'n klein yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het lugversorging en 'n platskerm-TV met Netflix. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Daar is ook 2 enkeldagbeddens en ekstra sitplek.
Die glasdeure maak oop na die privaat patio met 'n eetkamertafel en stoele waar gaste kan ontspan en hul maaltye saam kan geniet.
Toegang tot 'n braai-area en die gedeelde swembad is op aanvraag beskikbaar en veilige parkering word vir een voertuig voorsien. 'n Ekstra parkeerplek kan gereël word indien vooraf gereël.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Chris Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 1149 Pierneef Street, Villieria, Pretoria, 0186, Gauteng
- Gaste dink 34th on Pierneef het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1149 Pierneef Street, Villieria, Pretoria, 0186, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang