Successfully reported
+30

35 Kelkiewyn B&B

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 Kelkiewyn Street, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

35 Kelkiewyn B&B is geleë in West Acres, Mbombela (Nelspruit), naby die Medi-Clinic, die Tshwane Universiteit van Tegnologie-kampus, I'Langa Mall en Hoërskool Bergvlam, tuiste van Innibos.

Verblyf bestaan uit 2 dubbelkamers, 2 2 enkelkamers ('n dubbelbed en 'n enkelbed) en 1 selfsorg-eenheid. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en 'n privaat ingang. Die kamers het lugversorging en toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Draadlose internet is op versoek beskikbaar en kamers word daagliks skoongemaak.

Veilige oop en onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Mbombela (Nelspruit) is die hoofstad van die Mpumalanga-provinsie en die hoofsentrum vir toerisme, handel en regering in die provinsie. Dit is die ideale plek om jou besoek aan Swaziland, Mosambiek of die Krugerwildtuin te beplan of om 'n rit langs een van die vele historiese en skilderagtige roetes van die platorand te begin. Mbombela (Nelspruit) bied 'n wye verskeidenheid interessante besigtigingstoere binne 'n kort afstand van die stad, asook 'n aantal genotvolle uitstappies binne die stadsgrense.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Patrick W
Saam met lewensmaat
5.0
Really great stay. Very nice and comfortable stay. Clean rooms and the hostess is great. Nothing was too much trouble. Great breakfast.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Johannie F
Saam met lewensmaat
5.0
Puik diens. Baie verras met verblyf. Sal beslis weer kom oornag.
Mrt 2025
Estelle V
Gesin met tieners
5.0
Rustig en ekonomies. Ons het baie lekker gebly.
Feb 2025
Carol I
5.0
As above. My stay was lovely. I was welcomed with a happy, warm greeting and kindness. Breakfast was so personal and truly delicious. T...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Johan L
Gesin met tieners
5.0
Uitstekend. Wonderlike plek, skoon, netjies en baie welkom gevoel. Sal beslis weer gebruik maak van Kelkiewyn.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Philna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 35 Kelkiewyn Street, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
  • Gaste dink 35 Kelkiewyn B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 Kelkiewyn Street, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe91ac2b4eb809bf134ac44825ab8e75e036dd02983973dd96910009a39b964fd80ae3b80775341308a1f4d5a12e314765aba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 35 Kelkiewyn Street West Acres 1201 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.48372 30.95685

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang