35 on Fairview
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 35 Fairview Road, Kloof, 3610, KwaZulu-Natal
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
35 on Fairview is in Kloof geleë, 'n lowerryke hoërklas-voorstad en klein dorpie in die groter Durban-omgewing. Die instansie is naby 'n groot verskeidenheid restaurante, winkels en die M13 geleë, perfek vir sake- of ontspanningsreise.
Die instansie bied 2 selfsorg-eenhede. Die Tuinkothuis beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed; 'n sitkamer en 'n badkamer met 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Fairview Cottage het 2 slaapkamers, elk met 'n dubbelbed; 'n volledige badkamer, kombuisie en ruim sitkamer.
Die eenhede is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n tweeplaatstoof, yskassie, mikrogolfoond, asook 'n strykyster, strykplank en haardroër in. Elke eenheid het 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale. Die eiendom bied sitareas buite met braaigeriewe.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Cathy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 35 Fairview Road, Kloof, 3610, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 35 on Fairview het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 35 Fairview Road, Kloof, 3610, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang