Successfully reported

Lazy@Yzer - Golden Horizon Beach House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Nina Z
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Baie lekker verblyf. Ons het baie lekker gebly. Heerlike verblyf saam met vriende en familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anette G
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Onvergeetlik. Baie gerieflike akkommodasie, netjies, skoon, ruim, perfek vir groepe. Die feit dat dit so sentraal geleë is, is wonderlik en die uitsig is die hoogtepunt. Die gasvrou is vriendelik, bedagsaam en uiters behulpsaam. Ons sal graag weer wil bespreek in die toekoms. Een van my gaste het 'n koppie gebroke en sal graag daarvoor wil betaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemie B
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Gasvry vriendelik. Gasvry verby. Vriendlik. Skoon. Spesiale sorg. Kaggel. Uitsig. Nie te veel reels nie. Gasvrou beskikbaar met kommunikasie. Komberse. Mooi handdoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Fantastic stay. Our stay was perfect. The house was wonderfully furnished with everything needed for an ideal break. The rooms were clean and fresh and left us with a true holiday experience. Thank you, Leonora.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha L
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Ons hele kuier was van die begin tot die einde baie lekker. Verblyf was baie netjies, gerieflik en ruim. Die tydjie daar was medisyne vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colin J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Great. Loved the indoor braai. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daneel Amy P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2025

Lovely home with breathtaking ocean views. Our stay was lovely as a family group of 11. The ocean views are amazing, we've captured the beautiful sunset with our phones from the balcony and even from the street. The showers were lovely; note that the shared bathroom is quite small and the bath is very deep. Then the unexpected was finding out after booking that there are people on the property, but they are kind, so we didn't really mind. If the fact that there are people on the property bothers you, then this house is not for you. The host has been very helpful whenever we had any questions or needed help with something.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Melanie D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Memories for life, will definitely book again. Super lekker kuierplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gawie V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Des 2024

Bo verwagting gerieflik gebly en lekker gestap op die lang strand. Ons het heerlik gekuier in die baie goed toegeruste huis wat baie gerieflik geleë is. Die braaikamer is 'n wenner! Was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Stanton S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Very eloquent and neat house. The facilities were more than sufficient. Will definitely recommend to family and friends if the idea is to have a nice getaway with family and friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Leonora Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 25

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R5 000
R 5 000 R 4 000
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R5 000
R 5 000 R 4 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf R5 000
R 5 000 R 4 000
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 35 Versveld Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d90f68432ddef89a87155cc8e046d42cab819c569c0201af4351a5518355d939e8d5bc7eb1a6f7042945ae24788b69de344?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 000 nouVanaf R4 000 per nag (plek vir 10) 14 5 1 5 35 Versveld Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -33.351978 18.149746
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang