Successfully reported

36 Mallorca

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Michelle L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Hoogs aanbeveel! Fantastiese verblyf, die eenheid is netjies, ruim, smaakvol versier en baie goed toegerus. Goeie gehalte toebehore en linne. Die ligging is perfek, die uitsig op die strand is asemrowend. Direkte toegang na die strand, en die onverwagte bonus is dat die parkering reg by die eenheid is, sodat jy nie met bagasie hoef te sukkel nie. 10/10 vir ons, en het reeds weer vir Desember bespreek. Ons tel reeds die slapies af!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Michele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 South Beach Road, 36 Mallorca, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9114f3f8c8f768fd583e963e6a196dd7fd7f51fd0b351dc166f6ae30cfdad74cad9c36e54fb7052bc9b5eaea38eb8d59f471?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 40 South Beach Road 36 Mallorca 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.678996165458 31.113614399239
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang