Successfully reported
+10

36 Rowweklip

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Rowweklip Avenue, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 088 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

36 Rowweklip is 'n selfsorgvakansiehuis in Jongensfontein, 'n kusdorpie naby Stilbaai. Die eiendom spog met lieflike see-uitsigte en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na seetoevlugsoorde.

Dié volledig gemeubileerde huis beskik oor 4 slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en sy en suite-badkamer het 'n stort. Daar is 2 kamers met 'n dubbelbed, terwyl die laaste kamer 2 enkelbeddens het. Hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n bad en stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en skottelgoedwasser. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is in die aparte opwaskamer beskikbaar. Die leefarea beskik oor 'n binnebraai-area en bied uitsigte oor die see.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel en toegang tot buitebraaigeriewe.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Jason Geverifieer

Eiendomme 15

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 36 Rowweklip Avenue, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 088
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 088
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 088
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Rowweklip Avenue, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd57694e555a5c33d5d319a3fc065367bb3dbe4a6fd5534d567fe1d915bfd82737b6093e42ff1d252f1c50b6cd7153c0cae31?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 088 per nag, vir 6 mense 36 Rowweklip Avenue Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.431465565601 21.330088151521

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang