36 Rowweklip
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 36 Rowweklip Avenue, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
- Vanaf R1 088 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
36 Rowweklip is 'n selfsorgvakansiehuis in Jongensfontein, 'n kusdorpie naby Stilbaai. Die verblyf spog met lieflike see-uitsigte en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n toevlugsoord aan die kus.
Dié huis beskik oor 4 slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 2 kamers met 'n dubbelbed elk en die laaste kamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n bad en stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en skottelgoedwasser toegerus. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is in die aparte opwasarea beskikbaar. Die leefarea het 'n binnebraai-area en uitsigte oor die see.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel en buitebraaigeriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Jason Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 36 Rowweklip Avenue, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 36 Rowweklip Avenue, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang