Successfully reported
+15

36 The Atrium

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Main Road, Shaka's Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

36 The Atrium is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Shaka's Rock. Die kompleks is naby Shaka's Rock- en Thompsonsbaai-strande geleë.

Die smaakvol gemeubileerde eenheid bied slaapplek aan tot 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n sitkamer en 'n goed toegeruste kombuis. Een slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander slaapkamer het 'n dubbelbed terwyl die badkamers met 'n bad of stort toegerus is.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas-kombinasie, gasstoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, kooktoebehore en 'n etenstafel. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met WiFi.

Die sitkamer maak oop op 'n patio wat toegerus is met 'n eetarea. Die eenheid het 'n gasbraaifasiliteit terwyl die kompleks 'n swembad en veilige parkeerplek het, een toegewese onderdakparkeerplek en oop parkeerplek vir besoekers.

Skoonmaak: 1 Uur Skoonmaakdiens - Maandag tot Saterdag - Publieke vakansiedae uitgesluit, sluit in opmaak van beddens, skoonmaak van badkamers, braaie en vee en opvee van alle vloere (dit sluit nie skottelgoed in nie).

Gaste kan doendinge soos swem, branderplankry, snorkel, vlieërbranderry, visvang, voetslaan en gholf in die area geniet.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 41

Resensies 576

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Main Road, Shaka's Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 36 The Atrium het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Main Road, Shaka's Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUwODgwMDYwLTE1YzgtNDY2Ni05MDg4LTg3YWFiYTVkYmFkOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 Main Road Shaka's Rock 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.514579201976 31.226758807897

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang