361 On Sunset
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sunset Avenue, 361 Sunset Boulevard, Lone Hill, 2191, Gauteng
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
361 On Sunset is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid, perfek vir sakereisigers, geleë in Beverley, Lonehill, Gauteng, en is naby die Monte Casino, Fourways Mall, V Cedar Square en Indaba Konferensiesentrum.
Hierdie bekoorlike eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek vir 1 tot 2 gaste en is smaakvol gemeubileer met 'n dubbelbed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Vir gaste se gerief het die eenheid 'n wasmasjien. Daar is 'n eetkamertafel met 2 sitplekke sentraal geleë en 2 gemaklike rusbanke.
Dit maak oop na die balkon met buitemeubels, wat uitkyk oor die omheinde tuin. Dit is die ideale plek om 'n oggendkoppie koffie te geniet.
Gaste het veilige parkering op die perseel en het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Tertius Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Sunset Avenue, 361 Sunset Boulevard, Lone Hill, 2191, Gauteng
- Gaste dink 361 On Sunset het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sunset Avenue, 361 Sunset Boulevard, Lone Hill, 2191, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang