3646 on Adelene
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Adelene road, Betty’s Bay, Cape Town, 7141, Wes-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
3646 on Adelene is 'n lieflike vakansiehuis in Betty's Bay wat ruim en gemaklike selfsorgverblyf bied. Hierdie huis is die ideale opsie vir 'n klein gesin of groep vriende wat 'n stil en rustige wegbreek soek en is binne maklike bereik van die hoofstrand.
Die huis bestaan uit 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer, wat gemaklik tot 6 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer ingerig is met 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea beskik oor 'n eetkamertafel, 'n TV met Netflix en gemaklike rusbanke.
Die huis sluit ook 'n binnenshuise braai-area met 'n eetkamertafel, 'n rusbank, 'n lessenaar, 'n yskassie en 'n ingeboude braai in. Gratis WiFi is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Abigail Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 25 Adelene road, Betty’s Bay, Cape Town, 7141, Wes-Kaap
- Gaste dink 3646 on Adelene het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Adelene road, Betty’s Bay, Cape Town, 7141, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang