Successfully reported
+17

36b Oos

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36b Oos Street, Stilbaai East, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 050 per nag, vir 7 mense

Beskrywing

36b Oos is 'n pragtige vakansiehuis in die bekoorlike kusdorpie, Stilbaai. Die dorpie skuil aan die oewers van die Goukou-rivier en spog met lang strande en 'n verskeidenheid see- en voëllewe.

Dié smaakvol gemeubileerde, dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers en bied verblyf aan 7 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die laasgenoemde 2 slaapkamers maak gebruik van 1 badkamer en 'n aparte toilet. Die leefarea op die boonste verdieping het 1 enkelbed (indien verlang kan ‘n ekstra enkelbed verskaf word vir ‘n totaal van 8 gaste).

Daar is 'n ruim en goed toegeruste kombuis, asook 'n aparte opwaskamer met 'n wasmasjien en diepvrieskas. Die oopplan-speelarea is op die boonste verdieping en lei na 'n lieflike dek met pragtige uitsigte.

Trekpleisters en doendinge in die area sluit Stilbaai Gholfklub, voetslaanroetes, Stilbaai strande, swem, branderplankry, visvang, hengel en kanoevaart in.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Leefarea 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Clarissa S
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike wegbreek. Ons het baie lekker gewoon hier. Die uitsig en ligging van die huis is gerieflik. Die huis is groot en daar is oorgenoeg spasie vir...
Sien meer
Okt 2025
Elana C
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties! Ons het heerlik hier gekuier! Die huis is baie goed toegerus met alles wat mens nodig mag hê, het oorgenoeg spasie en 'n pragtige uitsig! ...
Sien meer
Jul 2025
Charlene C
Saam met lewensmaat
5.0
Ruim, skoon en mooiste uitsig! N Huis weg van die huis. Alles wat mens nodig het, ruim en mooiste uitsig!
Apr 2025
Debi D
Saam met lewensmaat
5.0
Onoortreflik. Pragtige huis, modern, mooi en smaakvol met alles wat 'n mens moontlik nodig kan kry. Ruim leefvertrek met Slim TV, binnebraai en kaggel...
Sien meer
Jan 2025
Elsa M
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker ontspannend met 'n mooi uitsig op die rivier. Ons het besonder lekker gebly in 'n lekker praktiese goed toegeruste huis met alles wat jy n...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 36b Oos Street, Stilbaai East, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink 36b Oos het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 050
per nag, vir 7 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 050
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R 3 050
per nag, vir 7 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36b Oos Street, Stilbaai East, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b70017a5e4c9cf3bda169d02084773f9c12ba2b83e6be144dff036a938e7bb514cce4370140af3b668c6938cacf61d180de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 050 per nag, vir 7 mense 15 5 1 5 36b Oos Street Stilbaai East 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.366609422858 21.419617245039

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang