36b Oos
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 36b Oos Street, Stilbaai East, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
- Vanaf R3 050 per nag, vir 7 mense
Beskrywing
36b Oos is 'n pragtige vakansiehuis in die bekoorlike kusdorpie Stilbaai. Die dorpie skuil op die oewer van die Goukou-rivier en spog met lang dele sandstrande, riviermonding en 'n verskeidenheid see- en voëllewe.
Dié smaakvol gemeubileerde dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan tot 7 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer. Daar is 'n dubbelbed in die tweede slaapkamer en die derde het 2 enkelbeddens. Hierdie slaapkamers maak gebruik van 'n gedeelde badkamer en 'n aparte toilet. Die leefarea bo het ook 'n enkelbed ('n ekstra enkelbed kan voorsien word vir 'n ekstra gas).
Daar is 'n ruim en goed toegeruste kombuis, asook 'n aparte opwaskamer wat toegerus is met 'n wasmasjien, skottelgoedwasser en kisvrieskas. Die oopplan-speelarea is bo geleë en maak oop op 'n lieflike dek met asemrowende uitsigte.
Besienswaardighede en doendinge in die area sluit Stilbaai Gholfklub, voetslaanroetes, Stilbaai-strande, swem, branderplankry, visvang, hengel en kanovaart in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Hanlie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 36b Oos Street, Stilbaai East, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink 36b Oos het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 36b Oos Street, Stilbaai East, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang