Successfully reported

37 La Palma Villas

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Elske M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Fantasties - kan nie wag om weer te gaan nie. Dit is ons gunsteling vakansieplek. Kan nie wag om volgende jaar weer te gaan nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Vriendelik, naby en baie mooi uitsig. Ek het baie lekker gebly. Die plekkie het presies gelyk soos die foto's. Die plek is presies in die middel so jy kan oorals uitkom as jy stap. Baie mooi see uitsig, en almal wat rondom jou bly is baie vriendelik. Sal definitief weer die plekkie boek vir 'n volgende vakansie trip.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Netjies, deeglik toegerus en vriendelike diens. Ons het vreeslik lekker gebly. La Palma is veilig met sekuriteit wat gereeld in die eenheid beweeg. Die eenheid self het alles wat 'n mens kan nodig hê en nog meer, dit was ongelooflik netjies en smaakvol ingerig. Die see uitsig was asemrowend en mens kan die branders snags hoor. Die diens was vriendelik en vinnig. Die lekkerste plekkie waar ons nog gebly het, julle sien ons sommer vinnig weer. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Asemrowend lekker! Dit was die eerste keer ooit dat dit wat geadverteer is, is wat ons gekry het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolene M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2025

Dit was great. Alles was gerieflik, sal definitief weer gaan kuier. Dit was 'n fantastiese kuier.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruby P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Very clean and comfortable with beautiful view of the sea and surrounding areas. Secure parking and access to a clean beautiful beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Fantasties, waarde vir jou geld! Ons het baie lekker gebly en jy het alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kayle R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rus. Ons het baie lekker gebly. Dankie vir die mooi plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heloise L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Lieflik in Mosselbaai. Ons het verskriklik lekker gebly. Alles wat ons nodig gehad het was daar. Uitsig pragtig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frank G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Baie heerlike woonstel. Alles wat nodig is om gerieflik te ontspan, is beskikbaar. Heerlik en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Liezel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 090
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 090
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 090
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 La Palma Villas, Beach Boulevard East road, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM3ZjliZGQ1LTkxYjAtNGMyNC1iYTg2LThkOGQ2MjkzYjU3ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag (plek vir 5) 37 5 1 5 37 La Palma Villas Beach Boulevard East road 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.157212987728 22.109077155573

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang