Successfully reported
+10

37 on FT

B&B
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Frank Townsend Road, White River, Mbombela, 1240, Mpumalanga
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

37 on FT is 'n versteekte juweel in die skilderagtige dorpie Witrivier, Mpumalanga. Hierdie selfsorgwoonstel bied 'n intieme ontvlugting vir solo-verkenners of sakereisigers.

Die lugversorgde woonstel beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort.

Die leefarea beskik oor 'n sitkamer wat gemeubileer is met gemaklike rusbanke en 'n TV vol stroomdienste, asook 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolfoond. Tee- en koffiemaakgeriewe, gratis WiFi en 'n buitesitarea met braaigeriewe is ook beskikbaar. Boonop is die woonstel toegerus met 'n kragopwekker en word nie deur beurtkrag geraak nie.

Gaste kan 'n swem in die gemeenskaplike swembad geniet of in die gimnasium oefen. Daar is ook 'n sauna beskikbaar teen 'n ekstra koste.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging

Ligging

  • 37 Frank Townsend Road, White River, Mbombela, 1240, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Frank Townsend Road, White River, Mbombela, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA939d1e16292617ee7db2e7aaf9d1d489a9e83b4fa46950a0f3f2499ad36b95f709c751d1a8f5e24b37373e277d17a55d4005?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 37 Frank Townsend Road White River 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.330837393041 31.004679715344

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang