Successfully reported

370 On Delphinus

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Ries P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Excellent. The stay was very pleasant. Quiet and the host was excellent. Thank you, I would definitely stay over again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mavis
370 On Delphinus
Thank you very much. Your satisfaction and your family’s delight is our pride. Thank you for having supported us with distinction.

Timmy D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

The host is a relaxed, friendly and pleasant person. We were comfortable there. Our host was very forthcoming and provided whatever we requested. I was relatively close to where our student children stayed and easy to find.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Friendly, comfortable and above all, very welcoming. Mavis was very accommodating and friendly; she was always available regardless of the time or query. The gardens are well maintained and an asset for when travelling with a dog. The area is very quiet and in a great location, especially as there is a dog park nearby. I would suggest adding a fan to the room as it can get quite hot in there during the summer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mavis
370 On Delphinus
Hi Wendy, It was an honour to host you. It gives me pleasure that you experienced the warmth and tranquility of the environment. Above all, your satisfaction is my delight. Likewise, I highly recommend Wendy to any host across the board. I further appreciate the comment, and it will receive my attention soonest. Thank you for your support. Regards, Mavis

Tanya E
1 nag
2.8
Mrt 2025

Swak, onaanvaarbaar. Daardie plek is glad nie op standaard nie en ook nie wat die foto's dit voorgee om te wees nie. Ek sal niemand aanbeveel om daar te oornag nie. As ek nie eers die aand om 19:45 daar aangekom het nie, sou ek beslis ander slaapplek gaan soek het. Daar is geen ventilasie in die vertrek nie, tensy mens die badkamervenster oopmaak. Die muurproppe is vuil en een kan mens nie eers aansit nie. Daar was nie breekware en eetgerei vir vier mense nie, net vier glase. Die toiletsitplek is gekraak. Die enigste asblik beskikbaar was die klein asblikkie by die toilet. Die toiletpapier is nie eers op 'n houer nie – jy moet dit in jou hand hou. Die deur het twee krake in, en die gordynreëling het al uit die muur getrek. Die beddegoed het kolletjies op wat lyk soos bloedspatsels. Dit was vir my regtig onaanvaarbaar om daar te slaap, met my twee kinders en bejaarde ma. Ek het foto's geneem as bewyse. Ek kan nie glo dat die webtuiste eers die plek op hul webtuiste toelaat nie! Ek is baie teleurgesteld!

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Mavis Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 370 Delphinus Street, Waterkloofridge, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56214b490de758559f56252b96f77eb6d4b74257295ec53585d94bd36a152d0b0c59e89f90359abda129c8bcea190ea18660?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 370 Delphinus Street Waterkloofridge 0181 Gauteng 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -25.786981130217 28.2452033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang