Successfully reported

3763 @ Erdvark

3763 A
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

3763 A is ingerig met 'n dubbelbed en bied 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof, ketel, lugbraaier, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die leefarea beskik oor 'n gemaklike rusbank. Gaste het toegang tot hul eie patio met 'n braai-area en 'n plonspoel. Geen WiFi of Tv

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Hele eenheid
Volledige kombuis
Braai
Voorsiening vir beurtkrag
Kamers met herlaaibare ligte, UPS
Badkamer
Badhanddoeke
Skoonmaakmiddels voorsien
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Kamers met herlaaibare ligte, UPS
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Spieëltafel
Wasgoedrak/-lyn
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Hele eenheid
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
3763 B
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

3763 @ Erdvark is geleë in Marloth Park, omring deur bosveld, met wildlewe wat gereeld na die 2 kothuise dwaal. Die eiendom grens aan die Krugerwildtuin, naby Krokodilbrug. Albei kothuise is gemeubileer met gemaklike beddens en beskik oor en suite-badkamers. Elke kothuis het 'n privaat kombuis, sitkamer, swembad en braai-area. Die rustige omgewing bied 'n ideale ontsnapping uit die gewoel en gewerskaf. Die weer bly warm dwarsdeur die jaar, met baie wandelpaaie om te verken. Winkels is beskikbaar in die park vir gerief.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Slaapkamers
Volledige kombuis
Braai
Buite, Houtvuur, Houtskool
Badkamer
Badhanddoeke
Skoonmaakmiddels voorsien
Buitelug
Braai
Buite, Houtvuur, Houtskool
Kombuis & eetkamer
Braai
Buite, Houtvuur, Houtskool
Volledige kombuis
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Slaapkamers
Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3763 Erdvark Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA95ab001b338baf60981258745d24cde633883f5c7a400097cc489d55ac5192aabdd09890752064eac5bf8e07c70b38d6d94d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 3763 Erdvark Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.347735456106 31.798264898148

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang