3763 @ Erdvark
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3763 Erdvark Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
3763 @ Erdvark is in Marloth Park geleë, omring deur bosveld, met wildlewe wat gereeld na die 2 kothuise dwaal. Die eiendom grens aan die Krugerwildtuin, naby Krokodilbrug.
Albei kothuise is ingerig met gemaklike beddens en beskik oor en suite-badkamers. Elke kothuis het 'n privaat kombuis, sitkamer, swembad en braai-area.
Die rustige omgewing bied 'n ideale ontsnapping uit die gewoel en gewerskaf. Die weer bly warm dwarsdeur die jaar, met baie wandelpaaie om te verken. Winkels is in die park beskikbaar vir gerief.
Geen Wi-Fi of TV beskikbaar nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Nina Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- 3763 Erdvark Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink 3763 @ Erdvark het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3763 Erdvark Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang