Successfully reported
+12

Sunbirds @ Kruger

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3795 Erdvark Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R980 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sunbirds @ Kruger is 'n knus selfsorg-chalet in Marloth Park, ongeveer 20 km vanaf die Krokodilhek van die Krugerwildtuin.

Hierdie chalet bied slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort en daar is 'n aparte toilet en wasbak. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaat-gasstoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Die chalet het 2 stoele, 'n voorafbetaalde meter met lugversorging, 'n TV met volledige DStv-kanale en 'n waaier. Gratis WiFi is ook beskikbaar. 'n Skaduryke motorhuis is langs die chalet geleë en daar is ook 'n privaat braai-area vir gaste om te onthaal.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.2
Gaste se hoogtepunte
Leeandra N
Saam met vriende
5.0
Skoon en gerieflik. Baie lekker gebly. Dankie.
Sep 2025
Susan B
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, stil en baie veilig. Beveel hierdie verblyf met liefde aan. Dankie vir al die lekker bederfies wat vir ons gewag het.
Apr 2025
Angelique O
Gesin met klein kinders
5.0
Rus en vrede in die bos, dis alles wat ons nodig gehad het. Dit was stil en rustig, ons het gekom en gegaan soos ons wil. Dit was net wat ons nodig ge...
Sien meer
Des 2024
Anthea O
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig. Kan lekker rus. Baie oulike plek. Ons gaan nou al vir ons derde keer daar bly.
Okt 2024
Anthea O
Saam met lewensmaat
4.2
Baie lekker gerus. Baie oulike plek. Net reg vir 2 persone met alles wat jy nodig het. Beveel die plekkie vir seker aan vir ander mense.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mirna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 3795 Erdvark Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Sunbirds @ Kruger het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3795 Erdvark Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6d9477baaefee403d72279501413930431aca505222fabc9068dd00b0442d283bb30551c853580c8b6a077a3adb526e5871?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 3795 Erdvark Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.35017459065 31.798293798777

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang